advertisement
Question
Posted by: Caitlin | 2010/02/22

KRAMPE IN MY BOUDE

Dokter,

Ek ondervind die afgelope paar maande dat ek in die nag wakker word met erg krampe in my boude. Dit is baie seer, so dat ek nie langer kan lê  nie, nie kan sit of staan nie. Dit voel of ''n pynpil help dat ek darem later weer verder kan slaap.

Die volgende oggend is die simptome weg.

Iemand het genoem dat dit inwendige ambeie kan wees, maar ek is nie van nature hardlywig nie.

Hoop u kan my inligting gee hieroor.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Caitlin
Jy kry dalk 'n tipe kramp in die spiere van die anus wat ons proctalgia fugax noem. Dit gebeur gewoonlik snags en hou vir 'n paar sekondes tot minute aan. Kyk bietjie na hierdie artikel of dit klink soos wat jy kry. http://www.gihealth.com/html/education/proctalgiaFugax.html
As jy dink dit is dit, bespreek met jou dokter, 'n salbutamol asma pompie mag dalk help (ek weet dit klink snaaks maar dit is 'n spierverslapper wat vinnig werk)
Spanning mag dalk 'n rol speel.
As die pyn eerder in jou boud spiere is, kan dit wees agv lae kalsium vlakke of ooreising (soos mense wat heeldag staan en werk)en mag 'n spierverslapper en kalsium aanvulling dalk help.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010/02/22

Hallo Caitlin
Jy kry dalk 'n tipe kramp in die spiere van die anus wat ons proctalgia fugax noem. Dit gebeur gewoonlik snags en hou vir 'n paar sekondes tot minute aan. Kyk bietjie na hierdie artikel of dit klink soos wat jy kry. http://www.gihealth.com/html/education/proctalgiaFugax.html
As jy dink dit is dit, bespreek met jou dokter, 'n salbutamol asma pompie mag dalk help (ek weet dit klink snaaks maar dit is 'n spierverslapper wat vinnig werk)
Spanning mag dalk 'n rol speel.
As die pyn eerder in jou boud spiere is, kan dit wees agv lae kalsium vlakke of ooreising (soos mense wat heeldag staan en werk)en mag 'n spierverslapper en kalsium aanvulling dalk help.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement