advertisement
Question
Posted by: Charmaine | 2011/10/21

Krampe in bene

Ek ly aan hoe bloeddruk en neem ook ''n waterpil - die laaste paar weke kry ek geweldige krapme in my voete - ook as ek slaap in die nag. Wat kan dit wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Charmaine

Jy moet jou dokter vir 'n ondersoek konsulteer. Dit is moontlik dat jy 'n tekort aan Vitamien B12 en magnesium het. In sekere toestande soos diabetes en 'n onderaktiewe skildklier kan krampe voorkom. Indien daar geen duidelike rede vir jou krampe gevind word nie, het jy heel waarskynlik rustelose bene. Jou dokter sal goeie medikasie hiervoor kan voorskryf.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Leon | 2011/11/20

Ek kry gereeld krampe in my bene veral in die nag dit ia party keer so erg dat ek nie eers kan loop nie..ek het hoebloedruk maar nie so erg nie en het ook n yster tekort 11.7. Ek soek graag help kan u my miskien raad gee!!

Vriendelike groete

Reply to Leon
Posted by: Susan | 2011/11/06

Ek kry geweldige krampe veral in die nag as ek slaap. Dit is so erg dat ek nie kan trap om my voete en brene nie. Koue vloer raad werk nie vir my nie. Op hierdie stadium is my bloed geneem om te kyk of t=daar enige tekort is, Antwoord van Dr. geen tekort volgens bloed toetes vir kalsium, magniusim, sout. Ek het vanmiddag rustig gelê  en bietjie geslaap en toe weer die geweldige krampe gekry. Al wat regtig verliggting gee is Perdesalf wat ek in die yskas hou maar my bene is daarna nog baie seer. Ek is n diabeet en spuit Lantus en dring ook Medforman 850 pille een per dag. Ek gebruik ook chalestrol pil. HELP ASB SUSAN

Reply to Susan
Posted by: Estelle | 2011/10/23

Beter in afrikaans. Dr. het my insulin verander na apidra en lantus. Gedurende die dag is tellings baie mooi. Maar van 7 uur in aand af begin dit te styg. Spyt lantus 7 uur die aand. Dan begin dit te styg van 7 af tot 19+. Oggend is dan 14, plus minus. Is dit die regte kombinasie.

Reply to Estelle

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement