advertisement
Question
Posted by: Pieter | 2010/02/15

Krampe

Hallo Doc,

Ek kry van tyd tot tyd anale krampe wat baie seer is. Dit duur slegs ' n paar minute maar is baie intens, ek slaan in sweet uit. Die laaste paar maande kom dit nou ook voor net na ' n orgasme. Ek het onlangs PSA getoets en dit was normaal. Ek is 43 jaar oud.

Dalk enige raad?

Baie dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Pieter
Ja, dit is 'n lastige probleem. Laat jou dokter kyk of daar dalk 'n irritasie is soos 'n barsie in die anus (anale fissuur) of 'n poliep of iets in die rektum. As hy geen probleem vind nie kan 'n salbutamol asmapompie dalk help (ja regtig!) salbutamol is 'n middel wat spasma in gladde spier omkeer.
Sien http://www.gihealth.com/html/education/proctalgiaFugax.html
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010/02/15

Hallo Pieter
Ja, dit is 'n lastige probleem. Laat jou dokter kyk of daar dalk 'n irritasie is soos 'n barsie in die anus (anale fissuur) of 'n poliep of iets in die rektum. As hy geen probleem vind nie kan 'n salbutamol asmapompie dalk help (ja regtig!) salbutamol is 'n middel wat spasma in gladde spier omkeer.
Sien http://www.gihealth.com/html/education/proctalgiaFugax.html
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement