advertisement
Question
Posted by: mozie | 2009/04/02

krampe

Ek gebruik bloeddrukmedikasie (accuretic asook norvasc) en my eerste vraag is: kan die medikasie borsprobleme (asma) vererger? Ek gebruik ook lipitor en wonder of dit my verskrilklike krampe in voete en bene veroorsaak.
Watse medikasie kan ek gebruik om die krampe te bekamp>  Dis regtig baie erg en seer.
Dankie vir die raad.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Mozie

Moeilike asemhaling is 'n "gevaarlig" wat aangaan indien dit voorkom wanneer jy 'n produk soos accuretic neem - Gesels met jou dokter daaroor. Middels soos Lipitor kan erge spierpyn veroorsaak en jy sal weereens met jou dokter hieroor moet gesels.
Alles van die beste!

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement