advertisement
Question
Posted by: Liesl | 2009/09/16

Kraakbeen in gesig val in

Volgens die oor-neus-en-keelspesialis wat ek besoek het, val die kraakbeen in my gesig in en het my verhemelte erg gesak. Die gevolg is glo dat ek nie in die boonste derde van kop? suurstof kry nie. Ek ly aan chroniese sinisitus en my ore hou net op pyn wanneer ek medikasie gebruik. Ek is ook voortdurend moeg. Hy het my laat voel hoe dit voel as hy op my wangbene druk en die kraakbeen lig. Dis wonderlik hoe vrylik ek dan kan asemhaal. Is dit die moeite werd om rekonstruktiewe chirurgie te kry en sal dit my lewensgehalte verbeter?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Liesl
Ja, dit sal waarskynlik jou simptome baie verlig. Wat is die oorsaak daarvan?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement