advertisement
Question
Posted by: Werner Botha | 2012/05/27

Koue Vrou

Hallo. Ek wil vertel wat is ''n koue vrou of wat ek noem yskas. In 15 jaar het my vrou nog nooit van haar kant my ooit ''n druk of ''n soen of ''n kompliment gegee nie. Alles kom van my kant af, ek het net meer gegee groter gekoop, om te kyk of sy nie sal verander nie. As dit sexsueel raak het ons ''n reeling bv. Dinsdag aand net na 9. Verder ondersteun sy my nie, en kyk net na haarself, maar is goeie ma vir my kinders. Ons het ''n liefdelose huwelik. Die probleem is, eks nog lief vir haar, maar ek weet nie of sy is nie. Geen geen mens kan tog so koud wees nie. Ek het julle vrae en antwoorde gelees, maar myne is 100 maal erger. Ys is kouer. Wat ek wil vra, kan so iemand lief wees vir my?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageSexologist

please consult a couples therapist.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

5
Our users say:
Posted by: weet ook nie | 2014/03/03

Werner, moenie alleen voel nie, my vrou is duidelik in n ander klas as joune, ek is gelukkig as ons 2x per jaar intiem verkeer en dan is daar absoluut geen gevoel by betrokke nie. Daar is ook geen dokter, sexsoloog, predikant, pastoor, psigiater, sielkundige of enige persoon of pil wat liefde vir my vrou kan verduidedelik nie, my grootste problem is dat ek haar intens liefhet en dat ek na haar smag, maar dat daar niks is wat ek of enige persoon kan doen of se om die situasie te verander nie. ons is reeds 13 jaar getroud (as mens dit n huwelik kan noem), maar ek het behoetes en skei en egbreuk pleeg is nie n opsie nie. Die lewe het geen sin meer nie en glo my ek het ook foute wwaraan ek hard aan gewerk het en voor GOD belei het en voor Jesus se voete neergele het, ek is net nie goed genoeg nie, wat help dit dan nog om verder te suffer? Hulle se daar is mense dood in die oorlog, wel hierdie oorlog vir liefe gaan ek ook nie oorleef nie! Moedeloos is nie die regte word nie. Baie sterkte vir almal in so n situasie, ek het die styd verloor, ek gee op.......

Reply to weet ook nie
Posted by: Sanda | 2012/06/07

Hi guys I feel for you. and Im divorce for so long and just cant meet someone. Im 59 yrs young and I luv sex. Where is the men in CT. I know of many men with the same situation
and Im sorry these females will not change. Like the one guy told me his wife is ok to be the " Mrs"  and the be in charge of the money. Thats so wrong. Like they say in afrikaans "  n mister bly n mister. Take care

Reply to Sanda
Posted by: Jonathan | 2012/05/29

Werner - my Hart bloei vir jou. Ek is in dieselfde situasie - en ek dink baie ander Mans is ook. Ek is al 15 Jaar getroud. My vrou was fine tot sy kinders gehad het - toe begin die moeilikheid. Ek hou van soentjies drukkies ens ens maar sy''t koud geword - raak byna nooit aan my nie - selfs nie in die bed nie! Sielkundiges en Huweliksraadgewers is ook maar net ''n tydelike oplossing - daarna begin alles net weer. Ek loop elke dag met ''n knop in my Maag rond - dit maak my Mal. Hoe kan enigiemend so wees as hulle op ''n tyd regtig lief vir jou was? My raad is dat mense nie verander nie - Nooit!! En moenie laat Vriende of Familie of " Experts"  vir jou se dit word beter nie - DIT SAL NIE!! Ek het 2 klein kinders wat my aan die gang hou maar as hulle nie daar was nie - was ek al lankal weg. Ek''s baie lief vir haar en jy weet self hoe moeilik dit sal wees om weg te loop - maar ek glo daar is ''n Vrou daar buite wat my Liefde en aandag meer verdien en dieselfde sal teruggee!! Voorspoed ou maat!!

Reply to Jonathan
Posted by: sexologist | 2012/05/28

please consult a couples therapist.

Reply to sexologist
Posted by: Tanya | 2012/05/27

Werner, your wife certainly sounds like an ice-box. However, please share how long you have been married, how old you both are, and what children you have. Does your wife work, are there other problems in your lives? Could be many facets to your marriage that could cause this problem.
Its difficult to advise when all aspects are not known.
Sounds like you are a very caring husband and deserve better.

Reply to Tanya

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement