advertisement
Question
Posted by: Martha de Lange | 2008/07/29

KOUD

Ek raak in die nag wakker bibberend en bewend soos ek koud kry. Dit kom voor gedurende die winter of somer ongeag die seisoen. Ek is net nuuskierig om te weet wat veroorsaak hierdie toestand. Dit is asof my liggaams temperatuur vreeslik daal en die volgende oomblik skrik ek wakker al bibberend.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Martha,
Mens se sentrale temperatuur daal as jy slaap, hoofsaaklik omdat mens stil lê maar ook agv die natuurlike slaap ritmes. Dit mag dalk nodig wees dat jy warmer aantrek as jy gaan slaap, of ’n kombersie langs die bed hou om oor te gooi as jy wakker word. Vit B 3 en 5 aanvullings kan dalk help omdat dit bloedsomloop bevorder.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement