advertisement
Question
Posted by: Esti | 2008/10/07

Kos intolleransies

More
Die besluit om ' n mediese tegnoloog te besoek was agv gedurende moegheid, geswelde en brandmaag.
Die bevinding was ' n intolleransie vir meel en bran. Interesant genoeg is die volgende voeldsel ook vir my aanbeveel om uit my dieet te sny, naamlik  tamatie, blaarslaai, komkommer, kaas (behalwe bok kaas), brood (behalwe rogbrood) en dan natuurlik alle verwante meel en bran voedsel soorte soos  muesli, oats, all bran, kellogs ens. Geen sitrus vrugte nie, ook nie dadels nie.
Ek het onmiddelik begin beter voel nadat ek bogenoemde uit my dieet gesny het die enigste nadeel was natuurlik hardlywigheid. Die brand op die maag is heeltemal weg.
Ongelukkig agv konstipasie sit ek nou met weereens ' n geswelde maag (derm georienteerd) en voel soos ' n oros mannetjie wat net kan omval en rol.
Ek neem tussen 7 en 8 kp water in per dag en begin my dag met groen tee.
Is daar enigsins iets wat ek kan inneem om hierdie probleem op te los? Ek sal enige advies waardeer.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Esti
Probeer AIM se Herbal release of iets soos Movicol om jou maag gereeld te laat ledig. Probeer ook om daagliks 'n oplosbare vesel produk te neem soos Fibogel orange of om Beet te eet vir ekstra vesel. As jy vrugte soos appels of pere eet, skil dit af - die growwe skille irriteer 'n derm wat reeds sensitief is.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement