advertisement
Question
Posted by: Marelize | 2011/12/15

Kortisoon en Hartversaking

Kan kortisoon hartversaking veroorsaak? Kan ''n mens allergies reageer op kortisoon en dit dan die hartspier aantas?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Marelize

Kortisoon veroorsaak water retensie/water terughouding. Die oortollige water vererger hartversaking omdat die hart moet harder werk teen verhoogde druk in die bloedvate. 'n Mens kan nie allergies wees vir kortisoon nie en dit kan nie direk die hartspier aantas nie.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DALEEN | 2012/01/12

Dr ek was 6mde gelede vir 6dae in hospitaal met erge Pleuritis en 2weke rus gehad. Skielik het ek weer Pleuritis in die ander long. Wat is die hoofoorsake van Longvliesontsteking.
Ek werk in baie klein vloer oppervlak kantoor met lugversorger, African Grey Pappegaai al meer as 8 jr in my slaapkamer, kan dit enigsins ''n invloed hê  ??

Reply to DALEEN

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement