advertisement
Question
Posted by: MARINA | 2011/06/30

kortisoon

Goeie more Dokter, ek het by verskeie mense gehoor dat daar ''n kotisoon asma pompie beskikbaar is, ek hoes voordurend nou al vir meer as ''n maand. Wil verneem of u my kan help met ''n naam of voorstel, ek het alreeds ''n kursus antibiotika en griep/brongitus/hoes medikasie gebruik, maar ek hoes nog steeds.
Byvoorbaat baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Marina
Ek is die dieetkundige en ek sal voorstel dat jy vir CyberDoc hierdie vraag oor kortisoon asmapompies vra aangesien dit buite by gebied val. Pos dus weer jou vraag vir CyberDoc.
Ek hoop dat jy vinnig herstel.
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2011/06/30

Beste Marina
Ek is die dieetkundige en ek sal voorstel dat jy vir CyberDoc hierdie vraag oor kortisoon asmapompies vra aangesien dit buite by gebied val. Pos dus weer jou vraag vir CyberDoc.
Ek hoop dat jy vinnig herstel.
Vriendelike groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement