advertisement
Question
Posted by: c | 2008/11/18

Kortisoon

Ek het twee weke gelede ' n kortisoon inspuiting gehad vir ontsteking in my gewrig. Nou het ek uitgevind ek is 4 weke swanger. Kan dit enige gevaar vir die fetus inhou, het ek rede tot kommer?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

No it should be fine.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Stephanie | 2008/11/30

Ek het vir die afgelope 2 jaar kortisoon inspuitings ontvang vir my rug maar toe is die probleem al die tyd my heup wat ' n labrum skeur gehad het. Ek eet baie gesond, geen soetgoed,brood,vet,gaskoeldrank ens. nie en ek drink 3 liter water per dag. Ek het selfs USN produkte gebruik en oefen elke dag, maar ek verloor nog steeds nie gewig nie, is dit die kortisoon wat dit veroorsaak of wat, kan u vir my meer inligting verskaf?
Dankie

Reply to Stephanie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement