advertisement
Question
Posted by: Dené  | 2010-09-10

Kortisol en hartskade

Volgens berigte is daar bewys dat verhoogde Kortisol vlakke erge hartskade kan veroorsaak, Is dit baie duur om te toets vir kortisolvlakke en indien dit verhoog is, hoe word dit verlaag? Ek het mitraalklep inkompetensie en sou alles in my vermoë  doen om nog verdere skade te voorkom, aangesien die hartspier wel al beskadig is. Ek werk in ''n baie stresvolle omgewing en dr se hulp sal opreg waardeer word.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dene

Kortisol is deel van die stres hormone en 'n oor produksie daarvan veroorsaak veelvuldige probleme, onder andere, hartskade. Konsulteer jou dokter vir bloedtoetse om jou kortisol vlakke te bepaal. Hierdie toetse is ongelukkig duur, maar kan beslis van hulp wees.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Tanya | 2013-12-03

As n person se byniere nie kortisol vervaardig wat kan gedoen word om dit reg te stel?

Reply to Tanya

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement