advertisement
Question
Posted by: Essie | 2010/01/19

Kortisol

Ek het vir 3 maande Ciplatrim gebruik en geen gewig verloor nie. Dit help glo nie vir alle pasië nte nie. My dr wil nou my kortisol vlak toets. Wat is kortisol se werking in die liggaam? Hoe word dit in die liggaam vervaardig?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Essie
Kortisol word in die byniere vervaardig en is belangrik vir glukose metabolisme, maagsuur stimulasie, sout en water balans in die liggaam en bloeddruk en korttermyn geheue. Te veel kortisol kan egter Cushing sindroom veroorsaak.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Lizette | 2013/10/16

My skildklier werk glad nie, dus sukkel ek om gewig te verloor. Ek is ook Insulien weerstandig, kan u my dalk oor raad gee asseblief.

Reply to Lizette
Posted by: cyberdoc | 2010/01/19

Hallo Essie
Kortisol word in die byniere vervaardig en is belangrik vir glukose metabolisme, maagsuur stimulasie, sout en water balans in die liggaam en bloeddruk en korttermyn geheue. Te veel kortisol kan egter Cushing sindroom veroorsaak.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement