advertisement
Question
Posted by: tjops | 2009/09/21

kort van asem

kan enige hart kondisie veroorsaak dat n mens swaar asem haal, asof jy nie genoeg suurstof in jou longe kry nie, of is dit maar deel van die alergiee hierdie tyd van die jaar.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Tjops
Hartversaking of onreelmatige hart ritme kan kort asem veroorsaak, ander dinge ook soos paniekaanvalle, asma, bronchitis en pulmonale hipertensie ( verhoogde druk in die longe agv o.a. lewersiektes)
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: pieter | 2016/07/17

hi ek is no in die 3de dag met slym op die bors ek hos dan kom da wit stuke slym uit en en kop word seer so duk en as ek plat le hal ek swaar asem wat kan dit wees het 1 keer op gebring dit het so slym gewees met stukis wit wat luk soos vet

Reply to pieter
Posted by: Willie | 2015/07/05

Ek is baie kort van asem het in 2006 n dubble hart omlyding ge had ek is ook op medikasie het hoe bloedruk golestrol en asma en my bors trek heeltemal toe dan kry ek nie asem dan moet ek vir 3 dae Doctor toe vir kortesone inspuitings kan nie ver loop dan is ek baie kort asem gebruik ook 8Duovent inhalers n maand soek hulp

Reply to Willie
Posted by: Lindi Smit | 2014/11/12

Ek voel baie gereeld angstig en kry angs aanvalle so weet wanneer dit angs is. Ek is ook n depressie passient en is kronies op antidepresante. Lexamil om pressies te wees 20mg. Ek oefen gereeld teminste 2 dae n week ek het tans n ligament beseering en voor dit het ek elke dag tussen 5 na 10 km gedraf ook teminste 4 keer n week maar draf nou al amper 2mnde nie. Ek kan nie diep genoeg asem haal nie my GP het al my bors/longe ondersoek en hy se asgevolg van my vet middellyfie het my diavragma nie genoeg spasie nie. Dit maak vir my sin maar kan dit waar wees? Ek is net bang daar is iets anders fout en oor ek redelik fiks en gesond is kyk my dr dit oor.

Reply to Lindi Smit
Posted by: E. | 2013/09/17

Ek is ook "kort van asem" dit is asof ek vinnig moet in en uit asem en veral as ek praat is dit asof ek nie genoeg asem het nie (asof ek n maraton gehardloop het) Wat kan dit veroorsaak?

Reply to E.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement