advertisement
Question
Posted by: A | 2012/02/15

kort periodes

Ek is 33 jaar oud. Tot ongeveer 7 jaar gelede was my maandstondes so elke 29/30/31 dae. 7 jaar gelede het ek die pil (triphasal en na n jaar minesse) begin gebruik. Toe was dit stiptelik elke 28 dae.
Dis nou ongeveer 3 jaar vandat ek die pil gelos het. My maandstondes het gebly op 28 dae, soms 29. Intussen het ek geboorte geskenk, my baba is 18 maande, en na haar geboorte het ek die pil tydend borsvoeding gebruik - kan nie die naam onthou nie - dit het my periodes elke 2 weke gegee....
Dis nou 14 maande vandat ek weer geen voorbehoeding gebruik nie. Vir 12 maande was my maandstondes mooi elke 28/29 dae en die laaste twee maande val dit op die 24ste dag!
Laas maand was dit ook baie minder as normaal. Die maand het vanoggend eers begin.

Het ek rede om bekommerd te wees?
Sal dit moeiliker wees om swanger te raak as my siklus so kort is?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

Occasional ' abnormal' periods are quite common. They are often related to stress, changes in diet or exercise, etc. Give it a few months and see what happens.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: gynaedoc | 2012/02/20

Occasional ' abnormal' periods are quite common. They are often related to stress, changes in diet or exercise, etc. Give it a few months and see what happens.

Best wishes

Reply to gynaedoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement