advertisement
Question
Posted by: willie | 2010-04-12

kort penis

Sien asb op vorige vraag van Zippo wat ek daar gevra het en sal graag spesifiek van nice guy en boomsie wil hoor wat hulle eerlik dink daarvan.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageSexologist

see my response to Zippo's request

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: boomsie. | 2010-04-13

moet asb nooit skaam wees vir julself nie, jesus het besluit joune moet so lyk, so elke man sin is uniek...remember!
lekker daggie

Reply to boomsie.
Posted by: willie | 2010-04-13

Baie baie dankie Boomsie,sal verseker die storie baie lank onthou!! Dis goed om die waarheid te weet. Ek weet hoe om my vrou te laat bewe van lekker sonder my penis en ja die tegnieke ken ek darem. Dis bloot meer n man ding want after-all kan ons mos n verskil sien aan ander mans. Weereens dankie

Reply to willie
Posted by: boomsie | 2010-04-12

hei willie en zippo!
amper nie gesien jul het goeie advise nodig hierso nie.
nou op die nipper!
nommer 1!!!!!!! en ek se dit hoe lank al vir my man ook, size dont matter baby!!!!!! kom ek stel dit so, se maar jyt hierdie freekin groot tril, maar jys yskoud in die bed, weet nie hoe om te muff of vinger nie, weet nie hoe om jou vrou te betas en sexy te laat voel net deur aanraaking nie, is jy armder as boemelaar.!
nr 2 ek was eers met my man se broer vir jaar deurmekaar voor ek my man ontmoet het. nou ek en die broer was soort van net vriende met voordele, dus het ek nie sy familie geken nie. nou ja, die boetie het n moviese tril gehad, en ekt gedog wow ekt die tril van die jaar gekry , maar op die ou end het dit net te borring vir my geraak want hy het nie eers bietjie gespeel binne my met daai ding nie, dit was net , in en uit in en uit, hahah boring, maar nou ja, eventualy het ek die broer (my man) ontmoet lank na ek en sy boet opgehou jol het, en my man was altyd skamerig en gevra of ek sy broer se groot tril mis, dan vra ek hom net, hoe hy dit nog kan dink, i mean, ekt groot tril gelos vir korter ene, maar die korter ene doen wonderwerke vir my!!!!! nie net is die bietjie korter tril great binne my nie ,maar hy laat my soos n goddess voel as my man eers my begin betas en vat en voel en vryf en lek..ensovoorts, praat lekker my privaat dinge hier uit, maar nou ja julle manne het advice gekort, en ek wat seksueel slim en warm is het net gou vir jul die bom kom drop.. meeste girls verkies kleiner ene wat kan! so by all means as julle die ander dinge reg doen kan jule julle girls en julself meer pret verskaf!
vergeet van die ou storie bigger is better.. want dit was iets wat lustige virgin kinderagtige dogterkies verkodig het.

sterte ouens en gaan maak jul women proud vanaand!

Reply to boomsie
Posted by: sexologist | 2010-04-12

see my response to Zippo's request

Reply to sexologist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement