advertisement
Question
Posted by: Brenda | 2011/09/25

koring allergie

Ek is al vir jare allergies vir koring en dit veroorsaak hoofpyne ei sinussitus en spastiese derm, wat kan ek vervang in die plek van koring?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Brenda
As jy vir koring allergies of sensitief is, is dit belangrik om baie versigtig te kyk na alle etikette op kommersiële produkte aangesien baie van hulle een of ander vorm van koring of koringmeel bevat. Jy sal sulke kosse moet vermy. Indien jy nie aan gluten intoleransie of seliaksiekte ly, kan jy 100% rogbrood, hawermout, en gort gebruik. Daarbenewens kan mense wat vir koring allergies is ook rys, sorghum en alle mielieprodukte eet (mits daar nie koring tydens prosessering bygevoeg is nie). Klik op 'Diet'nFood' bo aan hierdie bladsy en dan op 'Allergy & Intolerance' en lees die artikels oor koringallergie. Jy kan ook die "Allergy Association" kontak deur hul Webwerf te besoek by: www.allallergy.net . Vir resepte kan jy die 'South African Cookbook for Food Allergies & Food Intolerance" deur Hilda Lategan probeer. Kontak Hilda Lategan, wat ook 'n dieetkundige is by 012) 546-6410) of stuur haar 'n e-pos by: mwhildal@mweb.co.za .
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2011/09/26

Beste Brenda
As jy vir koring allergies of sensitief is, is dit belangrik om baie versigtig te kyk na alle etikette op kommersiële produkte aangesien baie van hulle een of ander vorm van koring of koringmeel bevat. Jy sal sulke kosse moet vermy. Indien jy nie aan gluten intoleransie of seliaksiekte ly, kan jy 100% rogbrood, hawermout, en gort gebruik. Daarbenewens kan mense wat vir koring allergies is ook rys, sorghum en alle mielieprodukte eet (mits daar nie koring tydens prosessering bygevoeg is nie). Klik op 'Diet'nFood' bo aan hierdie bladsy en dan op 'Allergy & Intolerance' en lees die artikels oor koringallergie. Jy kan ook die "Allergy Association" kontak deur hul Webwerf te besoek by: www.allallergy.net . Vir resepte kan jy die 'South African Cookbook for Food Allergies & Food Intolerance" deur Hilda Lategan probeer. Kontak Hilda Lategan, wat ook 'n dieetkundige is by 012) 546-6410) of stuur haar 'n e-pos by: mwhildal@mweb.co.za .
Vriendelike groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.