advertisement
Question
Posted by: Willem | 2011/10/31

Kopvel - seertjies en jeuk

Hallo Dok,

My vrou het onlangs begin kla van haar kopvel wat seerplekkies het. Ek het gekyk en het plekkies gekry wat amper lyk soos ingroei hare. ‘ n Rooi knoppie en soms geel in die middle. Sy het nog nooit enige sulke problem gehad nie en het eers onlangs begin. Dit is ook nie baie nie, maar is so bietjie irriterend. Ek kan ook nie sien dat daar regtig skilfers te sien is nie… 
Is daar dalk ‘ n tipe medisinale shampoo wat mens kan probeer voordat mens nou ‘ n dokter gaan sien?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Willem

Dit sal beter wees om eers 'n dokter te konsulteer. Dit is moontlik dat sy 'n kort kursus antibiotika benodig om ontslae te raak van infeksie van die kopvel.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: E Stevens | 2011/11/15

Ek sukkel met haarfolikels wat sweer/ontsteek vir baie jare nou al - ek het verskeie dokters gekonsulteer en medikasie voorgeskryf werk nie - die seertjie word nie gesond voordat die haarfolikel verwyder is nie en dit veroorsaak kaalkolle op kopvel - die seertjies neem ook lank om te genees - een geneesheer het beweer dit is stres wat na binne gekeer is. Soek dringend na ''n oplossing en ek is raadop.

Reply to E Stevens

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement