advertisement
Question
Posted by: probleem | 2008-12-02

kopvel

ek is ' n dame 27jr oud, ek sukkel regtig met ' n probleem kopvel en ore. my hare is kort bob en ek kan nie bekostig om korter te gaan nie want my ore lyk vreeslik van al die rowe/seerplekkies - binne in. Dit is nie skilfers nie. Meer van ' n tipe ekseem. Ek krap groot wit-flakes af. en dan is dit so rou en seer op daai spisifieke plek, ek kan ook nie die vieslike gewoonte afleer om nie te krap nie. Enige raad sal baie waardeer word. Of ' n boereraat

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Probleem
Jou simptome klink baie verdag van psoriase - laat 'n dermatoloog asb kyk want dit het baie spesifieke behandeling nodig
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement