advertisement
Question
Posted by: bianca | 2011/11/15

kopseer

hi.
ek is ''n student besig met eksame op die oomblik. ek wil net weet, ekt ''n kopseer veral as ek beweeg, geen eetlus, seerlyf en nek al van gister af. wat kan dit wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Bianca

Hoofpyn, pynlike nekstyfheid, lyfseer en koors, is 'n teken van breinvliesontsteking en dit is daarom belangrik om dadelik jou dokter te konsulteer. Breinvliesontsteking moet uitgeskakel word, aangesien dit lewensgevaarlik is. Dit is ook moontlik dat jy slegs 'n virale infeksie het. Die behandeling sal slegs bedrus en die inname van baie vloeistof behels.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement