advertisement
Question
Posted by: Magda Horn | 2012/08/13

Koppapse werwels

My pa is 83 jaar oud ensy werwels is besige om te kolllapse. Is daar is wat ons kan doen behalwe pyn pille gee en wat is die uiteinde van dit.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHealthy Bones

hello magda
Kry asb vir hom hulp by 'n spesialis wat met osteoporose werk- vra julle huisdokter meer hieroor. Daar is ook 'n spesifieke pyn-regime wat gevolg kan word wanneer daar 'n werwel kollaps plaasvind. Jou pa behoort vir osteoporose behandel te word, ongeag sy ouderdom. jy kan ook die osteoporose stigting by 021 9317894 raadpleeg.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Healthy Bones | 2012/08/15

hello magda
Kry asb vir hom hulp by 'n spesialis wat met osteoporose werk- vra julle huisdokter meer hieroor. Daar is ook 'n spesifieke pyn-regime wat gevolg kan word wanneer daar 'n werwel kollaps plaasvind. Jou pa behoort vir osteoporose behandel te word, ongeag sy ouderdom. jy kan ook die osteoporose stigting by 021 9317894 raadpleeg.

Reply to Healthy Bones

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement