advertisement
Question
Posted by: Karlien | 2012/07/24

Kopluise

Ek wil graag weet hoe mens kopluise kan laat verdwyn??? My twee kleinkinders is in die kleuterskool en kom elke keer met ''n kop vol luise terug. Ons was die beddegoed in kookwater, was koppe met al die nodige produkte van Dischem, ander apteke, asyn en watse rate ookal maar kry die goed nie weg nie!! Is daar enigiets wat kan werk?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Karlien

Julle gee die regte behandeling, maar dit is waarskynlik dat jou kleinkinders herinfekteer word by die skool. Ek stel voor julle neem die aangeleentheid met die kleuterskool op.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: chris | 2012/07/25

Die kopluise sal nie weggaan nie as die kinders in die kleuterskool almal nie skoon kom nie,wat ek gevind het werk is om hondesjampoo te gebruik,alhoewel die sjampoo baie sterk is, sal dit beter wees om met jou dokter te praat.

Reply to chris

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement