advertisement
Question
Posted by: Ticks | 2010/05/24

Kopluise

Goeie dag

Ek is raadop. My seun van 8 het kopluise. Ek het reeds persoxied (20%) gebruik, het bloekomolie gebruik, het asyn gebruik en het ook Gambex gebruik, ek staan elke aand ure en kam om die luise uit te kry, maar as ek weer kyk, dan sit hulle net eenvoudig weer daar. Ek weet nie meer wat om te doen nie. Enige hulp sal waardeer word.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Ticks
Die probleem is dat Luise eiers lê en dat die uitgebroeide luise van die Gambex doodgaan en dan kom die nuwes uit 'n paar dae later! Probeer Para Spray - trek plastiese handskoene aan,spuit op sy kop naby die wortels waar jy nete sien. (Volg die aanwysings in die pakkie 100%)Doen dit buite want die gas/reuk slaan jou asem weg en bly weg van oop vlamme of sigarette - dis baie vlambaar. Hou dit halfuur op en was dan goed af met gewone shampoo. Blaas sy hare droog met 'n haardroeer, en laat hy sy gesig toehou met 'n handdoek, dan sprei jy baie liggies bietjie paraspray op die droee hare. Dit kan jy dan elke 3 dae doen om te keer dat daar weer luise op sy kop klim. Onthou net om sy beddegoed ens ook goed te was met warm water.
Hoop dit help!
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Johan | 2010/05/24

Bo aan die bladsy by " search"  tik kopluise in en daar is paar artikels oor kopluise!

Reply to Johan
Posted by: Cyberdoc | 2010/05/24

Hallo Ticks
Die probleem is dat Luise eiers lê en dat die uitgebroeide luise van die Gambex doodgaan en dan kom die nuwes uit 'n paar dae later! Probeer Para Spray - trek plastiese handskoene aan,spuit op sy kop naby die wortels waar jy nete sien. (Volg die aanwysings in die pakkie 100%)Doen dit buite want die gas/reuk slaan jou asem weg en bly weg van oop vlamme of sigarette - dis baie vlambaar. Hou dit halfuur op en was dan goed af met gewone shampoo. Blaas sy hare droog met 'n haardroeer, en laat hy sy gesig toehou met 'n handdoek, dan sprei jy baie liggies bietjie paraspray op die droee hare. Dit kan jy dan elke 3 dae doen om te keer dat daar weer luise op sy kop klim. Onthou net om sy beddegoed ens ook goed te was met warm water.
Hoop dit help!
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement