advertisement
Question
Posted by: Mila | 2011-04-13

koorsseer/koorsblaar?

Hello Dr Bets, ek wil net weet, hoekom kry ek elk keer op die selfde plek ''n koorsseer? dis op die kant van my tong presies op die selfde plek elke keer, dis net die grote wat verskil, dis regtig ongemaklik en seer, dit maak net ''n wit kol wat vreeslik sensitief is, dit gevoeligheid tas partykeer die hele helfte van die kant van my tong aan, sukkel dan om te kou, en te praat.

baie dankie
groete
Mila

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Mila
Die virus wat dit veroorsaak sit in die senuwee wat daardie area voorsien en daarom kom dit altyd op die selfde plek uit. Probeer antivirale middel volgende keer binne 24 uur wat simptome begin - jy sal voorskrif van jou dokter nodig he.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011-04-13

Hallo Mila
Die virus wat dit veroorsaak sit in die senuwee wat daardie area voorsien en daarom kom dit altyd op die selfde plek uit. Probeer antivirale middel volgende keer binne 24 uur wat simptome begin - jy sal voorskrif van jou dokter nodig he.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement