advertisement
Question
Posted by: Gesiggie | 2009-09-17

Koors

Dokter, ek was gister by my huis-dokter en sy bloed aangevra en vandag vir my voorskrif vir antibiotika gestuur.

My simptome: koorserig (sweet en ogies wat brand) maar die bloed se toetse lyk reg? hoekom gee sy antibiotika?

Witselle: 8.95
Plaatjies: 280
ESR: 6
CRP: 1

wat anders kan ' n mens laat voel of jy koors het, maar daar is nie infeksie nie?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Gesiggie
Jy kan infeksie hê en die Witbloedselle kan eers later begin styg of dit kan 'n virale infeksie wees, of sy kan besluit om die antibiotika te gee om sekondere infeksie te voorkom
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement