advertisement
Question
Posted by: Bridget Dippenaar | 2012/09/13

KOOLHIDRAATINHOUD

soek koolhidraatwaarde in kos

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Bridget
Gaan na: www.sahealthinfo.co.za en klik op 'Nutrition' en dan op 'Nutrtional Software and Databases' en dan op 'South African Food Composition Database'. Sodra jy in hierdie deel van die Webwerf is dan tik jy die groepnaam, soos bv. 'bread' in die boonste hokkie onder 'Food Name' en dan selekteer jy die voedselgroep "Cereal and cereal products". Dan sal jy al die beskikbare energie, proteien-, vet- en koolhidraatwaardes van verskillende brode sien. Dit help nie om 'n spesifieke soort brood in die eerste hokkie in te sit nie, hou by die breë kategorieë soos 'bread' en 'milk', ens.
Vriendelike groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2012/09/14

Beste Bridget
Gaan na: www.sahealthinfo.co.za en klik op 'Nutrition' en dan op 'Nutrtional Software and Databases' en dan op 'South African Food Composition Database'. Sodra jy in hierdie deel van die Webwerf is dan tik jy die groepnaam, soos bv. 'bread' in die boonste hokkie onder 'Food Name' en dan selekteer jy die voedselgroep "Cereal and cereal products". Dan sal jy al die beskikbare energie, proteien-, vet- en koolhidraatwaardes van verskillende brode sien. Dit help nie om 'n spesifieke soort brood in die eerste hokkie in te sit nie, hou by die breë kategorieë soos 'bread' en 'milk', ens.
Vriendelike groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.