advertisement
Question
Posted by: Kookwater | 2008/06/24

Kookwater

Is dit ongesond om afgekoelde kookwater te drink ipv gewone water. Iemand het vir my gesê die suurstof word uit kookwater geneem?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Kookwater
Dit is nie ongesond om water te kook en dit te laat afkoel voordat jy dit drink nie. In teendeel is dit waarskynlik 'n goeie idee aangesien sommige munisipaliteite se water nogal probleme kan skep (kontaminasie met mikroörganismes, ens). Die suurstof wat moontlik in water opgelos is, sal nie eintlik bydra tot mens se gesondheid nie aangesien mense baie meer suurstof deur die longe inasem.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Kookwater | 2008/07/02

Wat gebeur met die kalk in die gekookte water as mens dit drink? Is daar geen ander nadele om warm kookwater te drink?

Reply to Kookwater

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement