advertisement
Question
Posted by: Ma | 2008/12/09

Kontak Lense

Ek wil net weet of -|- ak lense blindheid kan veroorsaak? My seun dra -|- ak lense, hy is 17 jaar oud. Wanneer hy die -|- ak lense dra is sy oë  so rooi soos iemand wat sinus het. Hy is ook ' n sinus lyer.

Help asseblief Dok.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Ma
As jy infeksie kry of die lense jou corneas irriteer kan dit corneale skade veroorsaak - jou oogkundige moet hom ondersoek en kyk of daar dalk 'n allergie is vir die lense of die skoonmaakgoed ( ek kan byvoorbeeld glad nie die skoonmaakgoed gebruik wat Mercury bevat nie) Hy mag dalk ook onderliggende allergiese conjunctivitis hê. Dit mag dalk help om Loratidien saans en Spersallerg druppels te gebruik - maar net as sy ondersoek van die oë 100% normaal is!
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement