advertisement
Question
Posted by: Dana van Niekerk | 2012/06/18

KONSTANTE NAARHEID

My dogtertjie van 8 kla saans gereeld van naarheid. Sy is andersins heeltemal gesond. Sy gebruik Rispertal en haar dosis is soggens 0.25ml en saans 0.75ml. Vanaf vanoggend is sy ook op die " slow releasing"  Ritalin. Die skool het vanoggend geskakel dat ek haar kom haal, anagesien sy bleek en koorsig is. Sy kla ook van naarheid. Ek eht haar maar 7.5ml Myprodol stroop gegee vir die naarheid en 5ml Texa. Die Texa is ''n ruk terug deur my GP voorgeskryf toe sy ook van naarheid gekla naar kan maak. Sy is egter nie verkouerig nie en is adersins heeltemal gesond. Wat kan die naarheid veroorsaak?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dana

Naarheid is 'n newe-effek van beide Rispertal en Ritalin. Sy ervaar dus erge newe-effekte van die medikasie en dit sal gestaak moet word. Konsulteer jou dokter vir alternatiewe behandeling.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Annelie | 2012/08/01

My seun (9) bly kla hys naar na etes. Net as hy geeet het.
Hys ni n sieklike kind ni. Kan dit dalk soos sooibrand wees?

Reply to Annelie
Posted by: mildred | 2012/07/21

Ek ervaar naarheid amper elke aand,wat kan dit wees.

Reply to mildred

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement