advertisement
Question
Posted by: Bekommerd | 2010/03/25

Konstante naarheid

Ek is half moedeloos met my 66-jarige ma, sy beleef sulke " fases"  van naarheid dag en nag. dit gaan goed vir ''n paar maande en dan weer die konstante naarheid wat veroorsaak dat sy geen eetlus het nie en gewig verloor. wil graag by die " wortel"  van dit uitkom, is daar ''n spesialis in Noord-Natal of iemand wat haar kan ondersoek behalwe ''n gewone huisdok? Sy het ''n goeie mediese fonds. Please advise a.s.a.p. please. thank you.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Bekommerd
'n maagseer of gastritis kan mens so naar maak, ook lewerprobleme, nierversaking of verhoogde interkraniale druk. Kyk bietjie of daar nie 'n internis naby julle is nie. Kyk op www.medpages.co.za onder Free search R onder in die blou blok vir interniste in jou area
Soek People, CATEGORY Medical (GPs, Specialists, ...), SPECIALITY Physician, COUNTRY South Africa, REGION KwaZulu-Natal, SUBREGION North.
Dr Bets


The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Manda Nel | 2010/04/07

HI my ma het op die 7 Januarie ''n rugoperasie gehad en sederdien sukkel ons met haar. Sy het nie meer baie pyn nie maar kla nog van krampe in die bene. Sy bly naar elke liewe dag en het al alles probeer. Sy was reeds vir ''n gastropkopie, haar lewer en nierfunksies is getoets en is normaal. Op die stadium het sy reeds 11kg verloor. Sy is ''n gespanne mens maar daar is darem seker dae wat mens rustiger is as ander. Die ander simptoom is dat sy verskriklik bewe, sy kan skaars ''n koppie vashou. So elke oggend is dit die gebewe en vreeslike naarheid so dat sy nie wil eet nie. Ons is regtig raadop en soek dringend hulp. Kan u asb. help.

Reply to Manda Nel
Posted by: cyberdoc | 2010/03/25

Hallo Bekommerd
'n maagseer of gastritis kan mens so naar maak, ook lewerprobleme, nierversaking of verhoogde interkraniale druk. Kyk bietjie of daar nie 'n internis naby julle is nie. Kyk op www.medpages.co.za onder Free search R onder in die blou blok vir interniste in jou area
Soek People, CATEGORY Medical (GPs, Specialists, ...), SPECIALITY Physician, COUNTRY South Africa, REGION KwaZulu-Natal, SUBREGION North.
Dr Bets


Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement