advertisement
Question
Posted by: Didi | 2010/08/19

Konstante lae rugpyn

Goeiedag Dokter,

Ek is 34 en het 2 pragtige kinders (normaal gekraam). Die afgelope paar maande sukkel ek erg met konstante lae rugpyn. Ek kan nie lank staan en in een posisie le nie dan pyn dit erger. Dit blyk erger te wees as ek op my rug le.

Wat kan dit wees en wat kan ek doen? Ek drink norflex, maar dit help nie meer nie.

Baie dankie!!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Didi
Dit is gewoonlik agv chroniese spierspasma maar kan ook 'n geknypte senuwee wees. Ek stel voor jy sien 'n fisioterapeut om jou rug te ondersoek en te sien of jy terapie nodig het. As dit 'n geknypte senuwee is sal sy/hy jou na 'n dokter verwys
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Willie | 2010/09/05

Ek word 55 en is ’ ’ n veeboer. Wil graag weet hoe nadelig is perdry vir rugpyn. Ek het in die verlede van tyd tot tyd rugpyn gehad (gewoonlik as ’ n senuwee vasknyp), maar het die laaste tyd kroniese rugpyn.

Reply to Willie
Posted by: Cyberdoc | 2010/08/19

Hallo Didi
Dit is gewoonlik agv chroniese spierspasma maar kan ook 'n geknypte senuwee wees. Ek stel voor jy sien 'n fisioterapeut om jou rug te ondersoek en te sien of jy terapie nodig het. As dit 'n geknypte senuwee is sal sy/hy jou na 'n dokter verwys
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement