advertisement
Question
Posted by: Ilse Vorster | 2012/07/16

Q.

Konstante hoofpyne en ongemak in bors

Ek is ''n lief vir oefen en neem deel aan verskeie sportsoorte!
Ek is nou al vir 3 weke af van my oefenprogram en kom net nie aan die gang nie! Kopsere en ongemak in jy bors!
Die plaaslike dr glo ek is fiks en kan nie enige iets agterkom met my hart nie! Moet ek maar net aan hou oefen ?

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement