advertisement
Question
Posted by: mel | 2011/02/07

Konstant siek

Goeie more Doc

Ek wil graag weet wat ek omtrent my probleem kan doen, ek werk in ''n oopplan kantoor 500+ en is konstant siek, as dit ni verkoue is ni is dit ''n maag ding ek weet ni meer wat om te doen nie, my imuun sisteem kry nie eers weer kan om weer sterk te word nie dan val iets dit weer an enige raad sal waardeur word..

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Mel
Miskien moet jy net vir 'n goeie mediese check up gaan om seker te maak jou bloedtelling is normaal en jy het nie 'n yster tekort nie. Dan kan jy ook probeer immuun stimulante neem soos Echinacea of Viral choice of Immunochoice. As jy 'n onderliggende allergie of chroniese loopneus het, is dit dalk die rede hoekom jy maklik verkoue kry. Chroniese stress is ook 'n rede vir herhalende bolugweg infeksies. Jy moet dalk maar vir die griepinspuiting gaan hierdie jaar.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/02/07

Hallo Mel
Miskien moet jy net vir 'n goeie mediese check up gaan om seker te maak jou bloedtelling is normaal en jy het nie 'n yster tekort nie. Dan kan jy ook probeer immuun stimulante neem soos Echinacea of Viral choice of Immunochoice. As jy 'n onderliggende allergie of chroniese loopneus het, is dit dalk die rede hoekom jy maklik verkoue kry. Chroniese stress is ook 'n rede vir herhalende bolugweg infeksies. Jy moet dalk maar vir die griepinspuiting gaan hierdie jaar.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement