advertisement
Question
Posted by: Bekommerde ma | 2008/05/30

Q.

konsentrasie probleme

Goeie dag

Ek hoop u kan my help. My seun is 3jaar sal 4 wees in November. Sy dagmoeder het my inkennis gestel dat sy sukkel met hom as hulle besig is met 'n les. Sy aandag is glad nie by dit wat hulle doen nie en as hy 'n opdrag kry om te doen dan sal hy vir so 2 min besig wees daarmee en dan sommer by die venster uitstaar of iets anders doen. Kan my kind dalk 'n probleem hê? Moet ek hom laat toets en indien wel wie doen sulke toetse/

Baie dankie

Expert's Reply

A.

Expert ImageADD/ADHD Expert

Hello Ma

Your son is very young and while we can diagnose ADD or ADHD in one so young most health professionals would be relucatant to treat with medication. This time is important in terms of his development but less so in terms of learning and formative education. I always believe that the sooner we recognise this and deal with it the better for the young person. I would suggest you take him to see a neurodevelopmental pysiotherapist or occupational therapist who can do an assessment and make recommendations. Your GP can suggest someone.

Regards

Dr Peter Velloza

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
user comments
Posted by: mamma annie | 2008/08/07

Goeie dag.

Ek is n single mamma en het twee ouilike seuns maar my oudste seun van 7jaar maak probleme hy vloek baklie huil oor als en slaan sy boetie en ek moet altyd net raas met hom.sy pa het hom so 5 maande terug weg gegooi en hy iemand het met hom gelol volgens sielkunde,maar weskoppies het hom op pille gesit en ek het dit so 3 maande terug gestop en dit is as of dit bietjie beter gegaan het en nou begin dit weer,hy jok ook net so baie,ek het glad nie n probleem met die jongste nie,hy luister en vloek nie,self by sy skool gaan dit goed dis ne my oudste wat aanhoudend hand uit ruk.

Asb gee my raad ek is op.

Baie dankie.

Reply to mamma annie
Posted by: Iemand wat omgee... | 2008/05/31

Hi Bekomerde Ma, ek was ook daardeur. Gee jou seun 'n kans. Hy is nog eintlik 'n baba en die kans is goed dat sy "juffrou" self nie kinders het nie en miskien self nog 'n kind is. My seun was 'n "late developer" wat beteken het het net 'n bietjie langer as sy maats geneem om op hulle vlak te kom. Hy het net so gedroom soos joune. Ek het hom 'n jaar teruggehou in graad 0 omdat hy ook laat in die jaar verjaar. Hy is nou graad 3, brijlant op skool en geniet sy sport en het soveel selfvertroue!
As jy hom sou wil laat toets, wag tot November die jaar voor hy skool toe gaan. Dan het jy nog tyd om te besluit of jy hom wil terughou in graad 0. Dit was die beste wat ek vir my seun kon doen. Hy is bietjie vies vir my omdat hy "ouer" as sy maatjies is, maar ek het mooi aan hom verduidelik hoekom ek dit gedoen het en dit lyk of hy dit verstaan. Sterkte

Reply to Iemand wat omgee...

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement