advertisement
Question
Posted by: private benjamin | 2012/07/23

kompartement sindroom

Ek is gediagnoseer met kompartement sindroom. Het operasie aan albei bene gehad in 2010. Ek is glad nie n atleet nie so ek weet nie hoekom ek dit kry nie. Ek probeer 3 x per week stap maar die pyn is baie erg. Doen ek skade deur aan te hou stap al is die pyn erg. My linkerbeen het n pyn agter in die waai wat nie meer weggaan nie. Ek het gedink ek het spier verrek maaar dit is nou al lank so. Is daar enige medikasie wat ek kan neem. Enige ander raad asb.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Private Benjamin

Ek stel voor dat jy 'n ortopeet met jou simptome konsulteer. Ek kan nie enige oor die toonbank medikasie voorstel wat 'n daadwerklike verskil sal maak nie. Indien stap jou simptome vererger, stel ek voor dat jy eerder swem vir oefening. Dit is heel moontlik dat jy 'n herhaalde operasie sal moet ondergaan.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement