advertisement
Question
Posted by: Rosemary | 2011/05/14

Kombinasie medikasie

Verapamil, Enalapril,Premarin,Vesicare, Puricos,brufin,kortesoon. Lys medikasie wat ek huidiglik gebruik. Kniee bly geswel, kopseer, spierkrampe algemeen voel ek net siek. kan al die medikasie saam gebruik word. Help asb. ook Citro Soda.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Hi Rosemary

Alhoewel die lys verskeie moontlike interaksies tot gevolg mag he, is die een wat waarskynlik op jou van toepassing is, en ook die erger interaksie van die lot, een tussen Puricos en Enalapril.

Daar word aanbeveel dat pasiente (wat hierdie kombinasie van middels neem) wat las ervaar van ondermeer gewrigspyne, spierpyne en lusteloosheid dadelik hul dokter moet kontak en die medikasie vir eers stop.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: pharmacist | 2011/05/16

Hi Rosemary

Alhoewel die lys verskeie moontlike interaksies tot gevolg mag he, is die een wat waarskynlik op jou van toepassing is, en ook die erger interaksie van die lot, een tussen Puricos en Enalapril.

Daar word aanbeveel dat pasiente (wat hierdie kombinasie van middels neem) wat las ervaar van ondermeer gewrigspyne, spierpyne en lusteloosheid dadelik hul dokter moet kontak en die medikasie vir eers stop.

Reply to pharmacist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement