advertisement
Question
Posted by: Anonymous | 2009/05/28

kolle op klere

Ek het iets baie vreemds gehoor by ' n vriending van my. Sy het ' n 8 jarige seuntjie en sy sê  sy het dit al telkemale oorgekom dat hy skoon t-hemde aantrek (na hy gebad het en sy lyf skoon is) as hy die hemp uittrek na die dag dan het die hemp kolle rondom die middellyf wat so erg vlek sy kry dit nie uitgewas nie. Sy het sy lyf ge-ondersoek vir enige seerplekke maar kry niks op sy middel lyf nie. Wat op dees aarde kan dit wees?
Dankie vir u tyd!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Anonymous
Dit is dalk net sy sweet wat reageer met die materiaal - sommige mense se sweet maak geel kolle wat moeilik uitkom. ( Sweet bevat bietjie vel olies, proteiene, soute en water) mens kan die vlekke behandel deur uit te spoel met asynwater, en wasgoed seep met ensieme te gebruik. Hardnekkige vlekke kan mens met ammonium probeer uitkry. Moet net nooit 'n sweet vlek stryk nie, want dan is dit permanent!
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement