advertisement
Question
Posted by: Annetjie | 2010/02/11

Kolestrol

Kolestrol hoog, eet omtrent niks,hartversaking,nierversaking,hoekom

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Annie
Ek is jammer om te hoor jou ma is so siek.
Cholesterol word in die liggaam vervaardig, en dit is baie keer 'n genetiese probleem. Dieet speel net 'n gedeeltelike rol in die beheer van cholesterol. Hulle sal haar seker darem nou op 'n drip sit?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

6
Our users say:
Posted by: Irene | 2014/02/10

Hi! Ek het die des vakansie 'n skok van my lewe gekry! My kolestrol telling is 9!!! Ek is ongelukkig vreeslik hulpeloos met eetgewoontes in die sin van wat is alles bv koolidrate en en en en Kan iemand my help met wat moet ek eet en wat moet ek van weg bly??? Ek is reeds effens oorgewig ook en sal 'n paar kg wil verloor ook!

Reply to Irene

Posted by: Nicoleen | 2010/04/29

Hi ek het uitgevind my kolestrol is 5.73 is dit ok of moet ek iets doen om dit laer te kry

Reply to Nicoleen
Posted by: Johan | 2010/02/11

Annetjie,
Mens se liggaam maak cholestrol. As dit in jou gene is, dan het jy ' n probleem. Dan moet jou GP medikasie voorskryf.
Hoe cholestrol, hoe bloeddruk en suiker gaan almal saam.
Gaan vir ' n Dr ondersoek en gebruik jou medikasie veral as jy ouer word, word die gebreke meer. Eet gesond.

Ek gebruik " Diabecinn"  vir my suiker vlakke en dit help. Nou is daar ook Diabecinn vir cholestrol, probeer dit.
www diabecinn co za

Reply to Johan
Posted by: cyberdoc | 2010/02/11

Hallo Annie
Ek is jammer om te hoor jou ma is so siek.
Cholesterol word in die liggaam vervaardig, en dit is baie keer 'n genetiese probleem. Dieet speel net 'n gedeeltelike rol in die beheer van cholesterol. Hulle sal haar seker darem nou op 'n drip sit?
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.