advertisement
Question
Posted by: ou lastig | 2009/11/11

koeldrank oordosis

beste dokter,

alweer ekke met my suster se kind wat so verslaaf is aan gaskoeldrank.

kan dokter my se wat, indien daar is, die gevolge kan wees as iemand ELKE LIEWE dag n 2-liter bottel gaskoeldrank drink - deesdae is dit ironbrew.

die ou eet redelik normaal, mar kan doodeenvoudig nie sonder sy gaskoeldrank nie...sy ma is n tipe 2 diabeteslyer, ek is insulienweerstandig, hy is oorgewig, ons is n familie met hartkwale.

hy weier dat ons sy suiker toets, want hy is ' ' bang' '  vir n naald. hy kry elke af en toe mos sulke episodes waarin hy abnormaal optree, soos n verstandelik vertraagde.

dankie vir julle hulp.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo ou lastig
Gaskoeldrank bevat baie suiker, so dit kan oorgewig veroorsaak en lei tot diabetes en tandbederf omdat dit suur is.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2009/11/11

Hallo ou lastig
Gaskoeldrank bevat baie suiker, so dit kan oorgewig veroorsaak en lei tot diabetes en tandbederf omdat dit suur is.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement