advertisement
Question
Posted by: Sappie Olivier | 2011-08-25

Koeldrank

''n Dieetkundige het gesê  dat ''n aanmaak koeldrank SweetO gemaak deur Brookes geskik is vir ''n diabeet. Dit is ''n pakkie wat 5g poeier bevat en met 2lr water gemeng word. [verskeie geure]. Ek is nou woonagtig in Vishoek en by geen van die supermarkte kan jy dit kry nie. In Centurion was dit beskikbaar by die Shoprightwinkels. Is daar enige ander aanmaak koeldrank beskikbaar wat ek as diabeet kan gebruik. Drink ongeveer 2lr water per dag in die somer. Hou nie van gaskoeldrank nie.
Dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Sappie
Die Brookes SweetO aanmaak koeldrank word met kunsmatige versoeter gemaak en kan dus deur diabetes gebruik word. Ek sal aanraai dat jy die volgende probeer: 1) Vra die bestuurders by die plaaslike Shoprightwinkels of dit moontlik is dat hulle SweetO kan begin aanhou in hulle winkels (noem dat dit in Centurion beskikbaar was). 2) Kontak Bromor Foods wat SweetO vervaardig by 0414532653 (hulle is in Port Elizabeth) en vra vir hulle waar jy SweetO in Kaapstad en spesifiek in Vishoek kan bekom. Ander opsies is om 'n skyfie suurlemoen en 1 klein pakkie kunsmatige versoeter by 'n liter koue water te voeg as plaasvervanger.
Ek hoop jy kan vir Bromor Foods aanmoedig om SweetO in jou deel van Kaapstad te versprei.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Sweetofan | 2011-11-28

Hi there ...

Never heard of sweeto in packets. Comes in 200ml bottles at Pick n Pay and Chechers in most places. If you ask for satchets they will rightly tell you that they don''t stock it ... and if you looking for satchets you probably won''t look at little bottles!? :-)
Says on bottle "  Suitable for diabetics" , so I guess it''s as good as any powder. Really lekker stuff that ... and cheap too ... R8 makes 8 liters!!!

Hope you come right ... else fly up to GP with en empty suitcase and stock up ... will last you for many years and will still be cheaper and lekkerer than most other drinks :-)

Reply to Sweetofan
Posted by: DietDoc | 2011-08-25

Beste Sappie
Die Brookes SweetO aanmaak koeldrank word met kunsmatige versoeter gemaak en kan dus deur diabetes gebruik word. Ek sal aanraai dat jy die volgende probeer: 1) Vra die bestuurders by die plaaslike Shoprightwinkels of dit moontlik is dat hulle SweetO kan begin aanhou in hulle winkels (noem dat dit in Centurion beskikbaar was). 2) Kontak Bromor Foods wat SweetO vervaardig by 0414532653 (hulle is in Port Elizabeth) en vra vir hulle waar jy SweetO in Kaapstad en spesifiek in Vishoek kan bekom. Ander opsies is om 'n skyfie suurlemoen en 1 klein pakkie kunsmatige versoeter by 'n liter koue water te voeg as plaasvervanger.
Ek hoop jy kan vir Bromor Foods aanmoedig om SweetO in jou deel van Kaapstad te versprei.
Groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement