advertisement
Question
Posted by: ac | 2008/12/02

knoppies op fingers

Hi Dr

Ek is 22 jaar. By die boonste lid van my fingers het klein knoppies verskyn al n paar jaar gelede. Soos by mense met artritis.
My pa en tannie het nogal erg atritis. Kan dit gestop word?
n Vriendin se dat sy op health24 gelees het van nuwe behandeling/ medikasie.. Sy kan nie onthou wat dit is nie. Indien wel, wat is dit?
Wil nie graag op my ouderdom groot knoppe aan my fingers he nie. Hoop u het raad!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo AC
Laat jou huisdokter x/strale neem om te kyk of dit wel die been is wat aangetas is - dit is onwaarskynlik dat jy osteoartritis op hierdie ouderdom het, maar jong mense kan wel rheumatoid arthritis kry. Hy sal bloedtoetse neem om te bevestig as dit nodig is.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement