advertisement
Question
Posted by: Lisa | 2009/10/27

knoppie in vulva

Ek het ' n knoppie ontdek in my vulva aan die buitekant van die klein labia. Dis nou so ' n week wat ek dit voel. Dis rooi en gevoelig. Ek is 45 en ek en my man is al 22 jaar getroud het nie ander seksuele verhoudings. Ek' s nogtans skaam om dokter toe te gaan. Wat kan dit wees.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Lisa
Dis baie keer net 'n verstopte talkliertjie wat infeksie in gekry het - probeer Bactroban opsit, en as dit 'n geel puntjie maak kan jy dit (Versigtig!) met 'n steriele naald oopmaak.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

5
Our users say:
Posted by: CD again | 2009/10/27

Dit behoort heeltemal op te klaar met Bactroban - binne ' n dag of twee en dan is dit nie nodig om dr toe te gaan nie - Dr Bets

Reply to CD again
Posted by: Lisa | 2009/10/27

Die knoppie het intussen stukkend gegaan. Daar was bietjie bloeding en die ongemak en gevoeligheid het verdwyn. Ek het maar met soutwatergespoel en sommer Bactroban salf aangewend. Lyk my dit het gehelp. Sal ek steeds moet dokter toe vir mondelikse medikasie ook?

Reply to Lisa
Posted by: SJK | 2009/10/27

Lisa ek is seker dis glad nie so bad soos jy dink dit is nie! Dis miskien net ' n klein absessie (wat ek gehad het) en dit kan jy van enige toiletsitplek optel! So gaan eerder dr toe en klaar dit vinnig op met medikasie.

Reply to SJK

Posted by: cyberdoc | 2009/10/27

Hallo Lisa
Dis baie keer net 'n verstopte talkliertjie wat infeksie in gekry het - probeer Bactroban opsit, en as dit 'n geel puntjie maak kan jy dit (Versigtig!) met 'n steriele naald oopmaak.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement