advertisement
Question
Posted by: Susan | 2008-11-18

Knoppie in nek

Agter in my nek voel ek aan weerskante ' n knoppie so groot soos my vingerpunt. Dis nie pynlik nie. Die harde gedeelte agter my 1 oor is redelik verhewe. Is dit iets om my oor te bekommer? Wat stel u voor.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Susan
Die knoppies wat jy voel is waarskynlik vergrote limfkliertjies, en die geswelde deel agter jou oor kan dalk infeksie wees. Laat jou huisdokter eerder kyk.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Anja | 2015-12-06

My dogter is nou 10 sy was koorsig vandag met seer kop, seer neken seer lyf sy het ook n knoppie agter haar oor net soos n klein albaster. Is dit kommer wekkend.

Reply to Anja
Posted by: Anonymous | 2015-01-09

Mu baba is 9maande en ek voel n knoppie agter sy kop niks koors nie. Net bietji bekommerd

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement