advertisement
Question
Posted by: wonder | 2010/04/28

knoppie

hi, ekt ''n knoppie onder by my wang aan die kant gevoel, hys nie seer nie en ok nie hard, hy beweeg rond, is dit ''n klier? hy skuif die heletyd rond as ek aan hom raak..en dan het ek ''n spastiese dikderm maar was nooit so erg soos nou nie.. die laaste 2 maande elke keer voor my menstruasie dan begin my dikderm (of ek dink dis my dikderm) seer raak, ek sal byvoorbeeld die heletyd net aan die linkerkant opgeblaas voel en ongemaklik, elke keer as ek klaar by die toilet was voel ek ek het nie ordentlik gegaan nie, ek het toe gister vir my van daai Aloe produkte gekoop, ''n pilletjie en die sap, die pilletjie elke aand hang net af hoe my maag is en dan die sap net ''n proppie elke oggend, en ek moet se dit het gewerk ek het nie meer daai ongemaklikheid nie en toe ek toilet toe gaan het my maag lekker gegaan.. ek wil net weet wat die oorsaak kan wees en is dit iets om oor bekommerd te wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Wonder
Die Knoppie kan dalk 'n steentjie in jou speekselklier se gangetjie wees - laat jou dokter kyk, hulle kan dit uithaal. Die gevaar is dat dit die pypie kan blok en dan 'n baie seer geswelde speekselklier kan veroorsaak. Ek dink ook jy moet eerder 'n gastroenteroloog sien met die derm om te kyk wat presies daar aangaan - jy kan dalk inflammasie in die derm hê. Die Aloe produkte werk goed maar "vlek" die derms swart, wat dit later moeilik maak om die derm te evalueer met 'n kolonoskopie. Lactulose of Fybogel is heeltemal veilig en hou ook stoelgang sag en is dalk 'n beter keuse.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: wonder | 2010/04/29

maar is dit enigeiets om oor bekommerd tewees? die knoppie en my dikderm?

Reply to wonder
Posted by: cyberdoc | 2010/04/28

Hallo Wonder
Die Knoppie kan dalk 'n steentjie in jou speekselklier se gangetjie wees - laat jou dokter kyk, hulle kan dit uithaal. Die gevaar is dat dit die pypie kan blok en dan 'n baie seer geswelde speekselklier kan veroorsaak. Ek dink ook jy moet eerder 'n gastroenteroloog sien met die derm om te kyk wat presies daar aangaan - jy kan dalk inflammasie in die derm hê. Die Aloe produkte werk goed maar "vlek" die derms swart, wat dit later moeilik maak om die derm te evalueer met 'n kolonoskopie. Lactulose of Fybogel is heeltemal veilig en hou ook stoelgang sag en is dalk 'n beter keuse.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement