advertisement
Question
Posted by: Skaam | 2010/03/19

knoppie

Hi, ek wil net weet of dit moontlik is vir ''n vrou om allergies te wees vir tampons. Ek kry so nou en dan 1 rooi knoppie (lyk soos ''n koorsblaar) op my vagina, reg langs waar die tampon ingaan. Maar ek kry net die knoppie as dit daai tyd van die maand is. dan bly dit vir so 2 weke daar - en dis nogals pynlik. EKs bietjie skaam om na ''n gynea toe te gaan. Is daar room of iets wat ek kan aansit of wat stel jy voor doen ek? EN wat is dit? Help asb.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

It is possible that this is a 'pimple'as many women have this due to the hormonal changes at this time.However, herpes is also a possibility. Before trying to treat it, you need to know what it is, so do see your gynae.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: gynaedoc | 2010/03/22

It is possible that this is a 'pimple'as many women have this due to the hormonal changes at this time.However, herpes is also a possibility. Before trying to treat it, you need to know what it is, so do see your gynae.

Best wishes

Reply to gynaedoc
Posted by: ek | 2010/03/19

Dit klink vir my soos herpes. Hoekom gaan jy nie na ''n vrou gynae toe nie? Dit help as mens skaam is

Reply to ek
Posted by: Ekke | 2010/03/19

" n Bekende en baie goeie ou boereraat vir koorsblare is om Vanilla Essence kort kort aan die koorsblasies te smeer. Dit werk verseker, verminder enige ongemak en die seerheid. As jy Vanilla Essence betyds aansmeer verhoed dit ook dat enige blasies ontwikkel.

Nog uitstaande en staatmaker (my nr 1 keuse) is om ''n houertjie Comfrey salf/room by ''n Gesondheidswinkel of sommige apteke te koop wat uitstaande is en wat ook help vir infeksie branderigheid en rooi skaafplekkies en areas in die lieste.

Sterkte.

Reply to Ekke

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement