advertisement
Question
Posted by: Marlein Meiring | 2012/03/08

Knoppe op kop

Hi, ek het nou vir ''n 3de keer ''n knop agter op my kop, aanvanklik gedink dis ''n spinnekop byt en so het hulle my ook reeds twee keer van tevore behandel. Die vorige keer het die dr ''n snytjie gemaak om te kyk of hy nie swelsel en eter kon verlig nie, dit was beter maar nog opgeswel en geen eter het uigekom nie. Na die kursus antibiotika is dit weer weg en beter.
Nou het ek alweer een. Nie op die selfde plek nie, bietjie hoor op my kop, die knop voel soos ''n puisie en dan krap ek die ding en die volgende oomblik swel hy op en maak ''n punt en trek vreeslik. Kan nie eens slaap saans nie want ek kan nie my kop draai nie.
Kan dit stres wees wat dit veroorsaak? Ek glo nie meer die issue van dis spinnekop byte nie, my man het dan niks nie, hoekom net ek, en dit nou al vir ''n 3e keer?
asb gee my raad. thx.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Marlein

Ek dink nie stres is die oorsaak van die knoppe nie. Dit is moontlik dat jy 'n kroniese bakteriele infeksie van jou kopvel het en dus moet jy jou dokter vir 'n verlengde kursus orale antibiotika konsulteer.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2014/11/06

Goeie naand my vrou het I groot knop op haar kop en dit is baie ge swel die knop het sy stukkend ge krap en nou maak hy roof elke keer wat sy die roof af krap kom daar geel vlooistof uit en doe gat raak net al groter kan jul my dalk raad gee wat dit kan wees asb Groete

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement