advertisement
Question
Posted by: Desperaat | 2011-03-03

Knoppe op gesig

Ek verwys na my vraag nommer 1346.

Dokter het gesê  dat my huisdokter wel vir my Tetralysal kan voorskryf vir die aknee op my gesig. Ek en my man wil van einde April af probeer om met ''n gesin te begin. Sal ek die Tetralysal kan neem terwyl ek probeer swanger word of moet ek dit slegs vir vier weke neem (gedurende Maart)? Hoe lank nadat ek dit geneem het moet ek wag voordat ons probeer swanger word?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Desperaat
Moenie die Tetralysal neem as jy probeer swanger word nie, gebruik dan eerder 'n topikale (aansmeer) antibiotika soos Eryderm op jou vel.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011-03-03

Hallo Desperaat
Moenie die Tetralysal neem as jy probeer swanger word nie, gebruik dan eerder 'n topikale (aansmeer) antibiotika soos Eryderm op jou vel.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement