advertisement
Question
Posted by: Hennie Dames | 2010/04/29

Knoppe op been agterkant by kuite - pynlik

Pynlik as baie beweeg kry berligting as kortisone gebruik deur internis voorgeskryf maar los nie probleem op.
Kon nie se wat probleem is - kan dit shin splints wees en wat kan ek gebruik om pprobleem op te los.
Is 68 jaar oud en nie atleties

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageOrthopaedic Specialist Forum

Jammer Hennie, sonder om jou te ondersoek is dit nie moontlik om die diagnose van knoppe op jou kuite te maak nie. Dit is nie "shin splints" nie aangesien daardie toestand slegs met oefening voorkom en nie op die kuite nie maar op die tibia (meer aan die voorkant en binnekant van die onderbeen)

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement