Posted by: tanya | 2009-04-15

Knoppe in my borste,emosioneel,Infeksie

Ek is opsoek na raad. Ek is 20 jaar oud. Het knoppe in my borste, is vreeslik gestres daaroor. Ek het geen afskeiding uit my borste nie, maar hulle is seer. Ek het ' n paar knoppe langs die kant. Voel soos ' n stywe spier. Partykeer is daar ' n klein knoppie in my bors wat vreeslik brand. My borste het in die afgelope jaar groter geword, is dit moontlik dat dit groei knoppe is? Ek het ' n boyfriend, soms vat hy hard aan my borste, is daar ' n moontlikheid dat dit die oorsaak kan wees? Hy vinger my gereeld, ons glo daarin om te wag vir die dag dat ons kan seks he. Ek kry ook gereeld infeksie. Partykeer wanneer hy my vinger en ek kry ' n orgasme, raak ek vreeslik emosioneel en begin te huil. Na die orgasme is my borste vreeslik sensitief, kan nie daaraan vat nie! HELP ASSEBLIEF!!!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageSexologist

due to the intricacies of your problem, please post your message on the gynae forum, the doctor on duty will be best able to assist you. my advice though is that you should consult a doctor for a full check-up and diagnosis

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.