advertisement
Question
Posted by: tanya | 2009/04/16

Knoppe in my borste, infeksie,emosioneel

Ek is opsoek na raad. Ek is 20 jaar oud. Het knoppe in my borste, is vreeslik gestres daaroor. Ek het geen afskeiding uit my borste nie, maar hulle is seer. Ek het '  n paar knoppe langs die kant. Voel soos '  n stywe spier. Partykeer is daar '  n klein knoppie in my bors wat vreeslik brand. My borste het in die afgelope jaar groter geword, is dit moontlik dat dit groei knoppe is? Ek het '  n boyfriend, soms vat hy hard aan my borste, is daar '  n moontlikheid dat dit die oorsaak kan wees? Hy vinger my gereeld, ons glo daarin om te wag vir die dag dat ons kan seks he. Ek kry ook gereeld infeksie. Partykeer wanneer hy my vinger en ek kry '  n orgasme, raak ek vreeslik emosioneel en begin te huil. Na die orgasme is my borste vreeslik sensitief, kan nie daaraan vat nie! HELP ASSEBLIEF!!!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

Lumps in the breasts need to be assessed by a doctor. Handling of the breasts does not cause this. It is normal to be emotional after an orgasm and the breast sensitivity is normal as well. If you are having infections, be sure that your partner washes his hands before fingering you.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2015/03/12

Ek het so n week terug n knop in my bors gekry wat ook baie seer was. Het maar dr toegegaan en moes toe die knop verwyder het. Dis n baie seer en stresvolle operasie maar om 100% seker te maak sal ek voorstel om dr toe te gaan. N mens weet nooit wat dit kan wees nie en n mens moet ook nie kanse vat veral as dit by jou vroulike gedeeltes kom nie. Sterkte...

Reply to Anonymous
Posted by: Boo | 2009/04/17

Tanya

Die beste om te doen is om vir ' n mamogram te gaan. Dis al hoe jy 100% seker gaan wees. Ek het ook knoppies in my borste gehad maar die ginie het my verseker dis net die melk kliere wat bietjie op swell wanneer dit sulke tyd van die maand is. In verband met die infeksie sal ek aan raai jy vra jou kê rel om eers sy hande mooi te was en te spoel voor julle begin karing. Ek sê  nie hy is vuil nie, maar dis baie maklik vir ' n vrou om infeksie te kry.

Ek is nie ' n dokter of ginie nie, so wag ook om te hoor wat die dok voorstel.

Sterkte

Reply to Boo

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement